Gepubliseer in Joernaal,Reisjoernaal

As Oupa en Ouma kinderspeelgoed “mechanic” in Qazaqstan speel …

Ons twee stap verlede week van Dusty se garage af. Waar ons haar gaan bêre het. Agter om die woonstelblokke wat aan ons s’n grens. Om so bietjie uit die son te wees. Hier gaan die son mos nou eers tienuur saans onder. Sesuur skyn hy dus nog soos ‘n warm middagson in Suid-Afrika.

Lees voort “As Oupa en Ouma kinderspeelgoed “mechanic” in Qazaqstan speel …”