Ek was op ‘n dag verby kwaad vir my skoolhoof. Onregverdigheid het my nog nooit aangestaan nie en sy onregverdigheid het alle perke van redelikheid oorskrei. So laat ek eers die storie vertel.
Lees voort “Stel jou hart op papier en gooi dit dan weg.”