Ek het al vertel dat ons op 5 Maart 2020 in Öskemen geland het. Met vier slegs groot tasse, drie handbagasietasse en Thermie in haar drasak. Slegs dit wat daarin kon pas, is saam met ons na Qazaqstan. En natuurlik die bietjie wat in my handsak kon pas.
Lees voort “Die Groot Trek …”