Ek het die week vertel dat manlief van die werk af gekom het met die nuus. Dit is tyd om winterwiele op te sit. Oor die bande self sal ek môre meer kan vertel.
Lees voort “Sneeu? Oor minder as twee weke?”Maand: Oktober 2019
Persoonlike ontwikkelingsnetwerke
Die mens is nie ‘n eiland nie, selfs al dink sommiges van ons dat ons eerder alleen in ‘n berg wil bly as om deur mense omring te word.
Lees voort “Persoonlike ontwikkelingsnetwerke”Saam met liefste Dusty in Qazaqstan
As mens nie self ‘n Duster ry nie, irriteer die Suid-Afrikaanse advertensies jou. Daardie waarin die tweetjies in hulle Duster spring. Op pad na nog ‘n avontuur.
Lees voort “Saam met liefste Dusty in Qazaqstan”Nuut: Saturnus het 82 mane
Vir die Geografie juffrou in my was vanoggend se CNN nuus dadelik opspraakwekkend!
Lees voort “Nuut: Saturnus het 82 mane”Die sentrale verhitting is aan
Sjoe, wie sou kon raai dat ek sou dink dat dit ‘n titel vir ‘n inskrywing kan wees? Ek is egter so dankbaar dat ek dit net so moes beskryf.
Lees voort “Die sentrale verhitting is aan”Die vreugdes van brei
Ek het nie van brei op skool gehou nie. Wie sou? Ons moes bababaadjies brei, met dun wol, wye goedjies vir babas wat ons nie geken het nie, niemand gehad vir wie dit gebrei word nie. En ek het elke steek gehaat.
Lees voort “Die vreugdes van brei”