Ek het nie van brei op skool gehou nie. Wie sou? Ons moes bababaadjies brei, met dun wol, wye goedjies vir babas wat ons nie geken het nie, niemand gehad vir wie dit gebrei word nie. En ek het elke steek gehaat.
Lees voort “Die vreugdes van brei”Ek het nie van brei op skool gehou nie. Wie sou? Ons moes bababaadjies brei, met dun wol, wye goedjies vir babas wat ons nie geken het nie, niemand gehad vir wie dit gebrei word nie. En ek het elke steek gehaat.
Lees voort “Die vreugdes van brei”