Ek het geskryf dat ek meer oor die koop van die winterbande gaan vertel. Ook dat dit teen 22 Oktober gaan sneeu. Nuutste voorspelling is dat dit reeds dié Vrydag gaan sneeu. 18 Oktober 2019. So wie is reg?
Lees voort “Dusty kry winterwiele in Qazaqstan”