Nog ‘n boekresensie uit die pen van Chrisjan (9). Hy is darem een van die dae 10, sy ouma spot lekker dat hy nou ‘n tiener is. Dan reageer sy mamma met: “Nee, eers op 13!” en dan lag ons twee soos samesweerders …
Etiket: Suid-Afrika
Waterlose Kathu maak my lam …
Ons het die afgelope weke soveel reën gekry dat Kathu se velde groen van die gras staan. Gister die hele dag weer, met donderweer wat die krag in die huis uitgeslaan het. Ek het my koud geskrik.
Heerlike geure Rooibostee
Ek het nie van die smaak van rooibostee gehou nie. Toe oortuig ek myself dat ek baie van rooibostee hou terwyl ek met my kinders swanger was. Want ek moes nog koffie los om hulle te beskerm.
‘n Opstel-juffrou se frustrasie …
Vanoggend lees ek blogvriendin Scrapy se inskrywing oor frustrasie. Dinge wat haar frustreer.
Resensie: Lioness (reeks op Mnet)
Ek het die afgelope ruk die advertensie vir ‘n nuwe Suid-Afrikaanse reeks op M-net gesien.
‘n Ou/nuwe blogvriendin – San Dreyer
Ek het San Dreyer deur haar gedigte leer ken, sy het die mooiste gedigte geskryf. Haar skuilnaam wat Gedigte Wat Jou Laat Dink.