Gepubliseer in Resensies

Boekresensie: Hondman

Nog ‘n boekresensie uit die pen van Chrisjan (9). Hy is darem een van die dae 10, sy ouma spot lekker dat hy nou ‘n tiener is. Dan reageer sy mamma met: “Nee, eers op 13!” en dan lag ons twee soos samesweerders …

Ek is sy ouma, dus is ek baie subjektief hoor. Maar ek kan nie wag vir die resensies wat hy vir my stuur nie. Kliek op die foto om sy resensie te lees …

Unknown's avatar

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.