Ek sien sommer hoe frons jy klaar, dit kan nie wees nie. Ek vertel dan gereeld hoe veilig dit hier in Qazaqstan is. Wel, ek vertel dan seker te min dat ek dinge in Suid-Afrika dophou. En dat my Suid-Afrikaanse brein nie genoegsaam afskakel nie. Ek is waaksaam, al voel ek veilig.
Lees voort “‘n Oomblik van vrees in Qazaqstan”Etiket: Reisjoernaal
As ‘n toep nie wil saamspeel nie
Ek sou vandag weer met Russiese klasse begin het. Dit het toe nooit gebeur nie. Omdat twee toeps nie wou saamspeel nie.
Lees voort “As ‘n toep nie wil saamspeel nie”As manlief sy trouring in Qazaqstan verloor
Hierdie is een van die snaaksste oomblikke wat ons sover in Qazaqstan beleef het.
Lees voort “As manlief sy trouring in Qazaqstan verloor”Maps.me is ‘n riller in Mosambiek
Verlede jaar vra manlief waarheen ek vir die vakansie wil gaan. En ek kies Mosambiek. Die pragtige land met die warm oseaan wat so na aan ons is, het ons nog nooit besoek nie.
Lees voort “Maps.me is ‘n riller in Mosambiek”As die mense op straat op jou afloop
Ek het al vertel dat die mense van Ust regtig ongeskik op straat is. Maak nie saak watter kant van die paadjie ek loop nie, hulle kom op my afgeloop.
Oeps, probleme met problema in Qazaqstan
Ek moet vanoggend eers vertel van die probleem met die woord problema.
Lees voort “Oeps, probleme met problema in Qazaqstan”