Ek is gevra om ‘n artikel te skryf oor die lewe hier in Qazaqstan. Vir een van die vrouetydskrifte. Een van die vrae was of ek ‘n reisiger is. Is ek?
Lees voort “Is ek die ewige reisiger?”Etiket: Reisjoernaal
Qazaqs: ‘n Facebook-lose nasie
Ons woon sedert Maart 2019 in Qazaqstan.
Qazaqstan is die 9de grootste land in die wêreld. Meet meer as 3 000 km van oos na wes, en meer as 1 000 km van noord na suid. ‘n Land met geen oseaan nie, grens wel aan ‘n see.
Lees voort “Qazaqs: ‘n Facebook-lose nasie”As mens jou ore uitleen …
Jy het seker gewonder waarom ek nie oor ons dik laag sneeu geskryf het nie? En so stil is. Laat ek dan maar vertel.
Lees voort “As mens jou ore uitleen …”Kyk die wolkmaker, Ma
Seun was nog baie klein toe ons een keer op die N1 vanaf Welkom na Johannesburg ry. Om by familie in Pretoria te gaan kuier.
Lees voort “Kyk die wolkmaker, Ma”Speelgoed vir die winter in Qazaqstan
Ons is vanoggend na Komfort om ‘n paar goed te koop. Toe moet manlief my oral aanja, want die winkel het nuwe speelgoed. Baie anders as wat ek ken.
Lees voort “Speelgoed vir die winter in Qazaqstan”Interessante manier van inkopies doen in Öskemen
Ek het al soveel keer vertel dat mens in Öskemen oral heen stap.
Lees voort “Interessante manier van inkopies doen in Öskemen”