Gepubliseer in Reisjoernaal

En so kry Dusty haar wit nommerplate …

Ons het van die begin af geweet dat Dusty ‘n Russiese dame is, dat sy hier gaan moet agterbly as ons huis toe gaan. Ons het haar hier in Almaty gekoop en ek het van die proses vertel om haar op ons naam te kry. En ons het geweet dat dieselfde proses op ons wag as ons haar verkoop, want sy is nou so bykans drie maande terug in Almaty.

Lees voort “En so kry Dusty haar wit nommerplate …”
Gepubliseer in Reisjoernaal

Inkopies vir my hare saam met ‘n Koreaanse vriendin

Toe ons einde Januarie 2020 wildvreemd in Kazakhstan geland het, het die een tolk van Almaty ons gehelp om die week gemakliker om te kry. Sy het vir ons getolk. En so het ‘n band oor internasionale grense heen gevorm. ‘n Vriendskap met een van die jong vrouens van Kazakhstan.

Lees voort “Inkopies vir my hare saam met ‘n Koreaanse vriendin”