Lag ek nou lekker toe ek daaraan dink dat baie mense my nou met die titel sal wil reghelp.
Lees voort “As die Kaiser dink sy weet beter as ek”Etiket: Oskemen
So bly ons warm as dit sub-zero raak
Toe manlief die aanbod kry om in Ust-Kamenogorsk (Öskemen) te kom werk, wou ek nie kom nie. Qazaqstan was voorheen deel van Rusland. En Russies of Qazaq verstaan ek nie. Verder het die kwik einde Januarie toe hy gekontak is na -38 grade Celsius gedaal. En my brein wou nie glo dat mens nie dood sal vries in hierdie land nie.
Lees voort “So bly ons warm as dit sub-zero raak”Julle verkrag die vleis …
Ons wou vandag weer wors maak. En daarom moes ons eers mark toe om die vleis te koop.
Hysbakmaniere in Ust
Ek dreig al so lank om meer te vertel oor hysbakke en hysbakmaniere in Ust. Ek het nie foto’s van al die variasies geneem nie, maar ek dink tog ek moet dit vandag vertel.
Lees voort “Hysbakmaniere in Ust”So, dit is waarom ons nie perd eet nie!
Ek het al vertel dat die mense in Qazaqstan perdevleis eet. En ek verstaan waarom.
Lees voort “So, dit is waarom ons nie perd eet nie!”‘n Oomblik van vrees in Qazaqstan
Ek sien sommer hoe frons jy klaar, dit kan nie wees nie. Ek vertel dan gereeld hoe veilig dit hier in Qazaqstan is. Wel, ek vertel dan seker te min dat ek dinge in Suid-Afrika dophou. En dat my Suid-Afrikaanse brein nie genoegsaam afskakel nie. Ek is waaksaam, al voel ek veilig.
Lees voort “‘n Oomblik van vrees in Qazaqstan”