Iewers vanoggend hoor ek die musiek op die Apple TV gaan af. Maar die dingetjie sit homself gereeld af en ek hou van stilte, dus los ek dit so. Manlief se probleem as hy huis toe kom, hy soek musiek in die plekkie van ons.
Etiket: Kazakhstan
Öskemen se Hollywoodagtige monument in die somer
Ek het vanoggend geskryf oor die Hollywoodagtige monument van Kazakhstan op een van die omliggende berge. En ook dat ons vandag teruggaan om somer foto’s te neem.
Lees voort “Öskemen se Hollywoodagtige monument in die somer”
Die Here se hand in ons koms na Qazaqstan
Ons kan nie anders as om te glo dat die Here ons voorberei het vir die lewe in Kazakhstan nie. En dat dit sy goedkeuring dra dat ons hierheen gekom het.
Öskemen se Hollywoodagtige monument in die winter
Bo-op een van die berge wat oor Öskemen troon is ‘n monument met ‘n reusagtige vlag van Kazakhstan.
Lees voort “Öskemen se Hollywoodagtige monument in die winter”
Spoed- en padreëls in Qazaqstan
Qazaqstan het interessante spoed- en padreëls en bykans almal gehoorsaam dit.
Skrik ek my alie af in Qazaqstan
Dit is veilig in Qazaqstan. Vrouens stap saans na tien in stil, donker state met kleuters aan die hand. Laggend. Nie vinnig en loerend nie. Dit is veilig.