Blogvriendin Anne deel gister die mooiste foto’s van blomme en plante wat skielik net weer in volle blom staan. Nadat sy oorweeg het om die een uit te haal wat dood gelyk het na ‘n langdurige droogte.
Lees voort “Onverwagse groenigheid …”Etiket: foto’s
Ek, BB en die pienk handsak
Ek het my altyd verkyk aan mense met hulle hondjies in handsakke. En nooit gedink ek so so word nie. wat verrassend is, is dat manlief saamspeel …
Lees voort “Ek, BB en die pienk handsak”As ek maar soos die natuur kon wees …
Hierdie foto is in Junie 2019 in die Zhastar park in Ust-kamenogorsk (Öskemen) in Kazakhstan geneem. En dit laat my elke keer daaraan dink dat dit goed sou wees as ek maar soos die natuur kan wees.
Lees voort “As ek maar soos die natuur kon wees …”Kan die son en ‘n wolk mens bang maak?
Ons het die naweek N1 om gery na ons plekkie langs die Vaal nadat ons jare lank die pad tussen Parys en ons plekkie vermy het. Kan ek raai tien jaar? Hoofsaaklik weens baie slegte slaggate, wat ons al meer as een keer langs die pad laat staan het met ‘n waentjie waarvan die wiel gebars het.En toe weens padverbouings …
Lees voort “Kan die son en ‘n wolk mens bang maak?”‘n Motorwassery in Öskemen
Toe ons na Öskemen, ala Ust’-Kamenogorsk in Kazakhstan getrek het, het ons aanvanklik motorloos gegaan. Daar koop mens ‘n motor kontant, dus moes ons eers spaar om ene te kon bekostig.
Lees voort “‘n Motorwassery in Öskemen”Ek voel soos ‘n reus …
Vanoggend soek ek ‘n foto om vir Nowathome te wys nadat sy ‘n foto van Club Mykanos se donkie geplaas het. En kry dit nie met die soekfunksie nie, ek sal deur al die foto’s moet gaan om dit te kry.
Lees voort “Ek voel soos ‘n reus …”