BB het mos ‘n jaar gelede ‘n operasie gekry sodat nierstene verwyder kon word. Ek kon nie glo dat sulke groot goed uit haar lyfie gehaal is nie. Van daar af moet sy woewe kos eet vir woewe met urienwegprobleme.
Lees voort “Hills woewe kos vir nierprobleme”Etiket: Afrikaans,
Die taal waarin ek verkies om te skryf
Nêrens – Noord-Kaap – resensie
Kyk, ek het nie daarna uitgesien dat Spoorloos 3 ten einde loop nie. Maar ek moet erken, die nuwe reeks wat in sy plek is, is opwindend. Die naam het my natuurlik soos ‘n magneet getrek. Nêrens, Noord-Kaap.
Lees voort “Nêrens – Noord-Kaap – resensie”My twyfelagtige voorreg
Ek het vertel ons het in ‘n klein kompleks ingetrek. Regtig klein.
Lees voort “My twyfelagtige voorreg”Vriesend-koue naweek langs die Vaal
Ons is die naweek rivier toe, hoofsaaklik om die boorgatpomp se probleem uit te sorteer. Natuurlik het ons geweet dat koue weer voorspel word. Hoe koud het ons nie gekyk nie.
Lees voort “Vriesend-koue naweek langs die Vaal”Kosbare gesprekke met kinders
Volg jy die nuwerige kykNet program Kyk wie praat op die televisie? As jy nie doen nie, kan ek dit werklik aanbeveel.
Lees voort “Kosbare gesprekke met kinders”My iPad laat my erg verlang
My dogter, skoonseun en die drie oudste kleinkinders het middel Julie Kaap toe getrek. Wes-Kaap, Stilbaai se area. En nou geniet my iPad dit om my elke liewe dag aan hulle te herinner. Asof ek sal vergeet?
Lees voort “My iPad laat my erg verlang”