Ek het al soveel keer oor drie dinge gesels wat vir my in Kazakhstan uitgestaan het. Veiligheid, gehoorsaamheid en dat mens oral heen stap. Hierdie foto waaraan my iPad my vandag herinner is in Julie 2020 in Almaty, Kazakhstan geneem.
Lees voort “Kindervervoer in Almaty, Kazakhstan”Etiket: Afrikaans,
Die taal waarin ek verkies om te skryf
Oupa se hare is klaar …
In die week vra skoondogter of ek kleinseun sal oppas, sy moet haar ma in die hospitaal gaan besoek. Ek is natuurlik dadelik gereed, ek dink almal weet hoe hartseer ek was toe ek hom eers kon sien toe hy sewe maande oud was.
Lees voort “Oupa se hare is klaar …”CVSjoernaal.com is my blog se nuwe naam
Moenie skrik nie, jy is steeds by my blog. Ek het mos vertel dat ek besluit het om my persoonlike joernaal van my aanlyn CV te skei.
Lees voort “CVSjoernaal.com is my blog se nuwe naam”BB is nie Racheltjie de Beer nie
Vanoggend kon ek nie help om te lag nie. Gewoonlik sit BB, Shilo en Bekka voor die glasdeur en wag dat ek oopmaak as hulle ons in die huis hoor beweeg.
Lees voort “BB is nie Racheltjie de Beer nie”Ons en Dusty het Kazakhstan geniet
Vandag herinner my iPad my aan hierdie foto. Dusty in haar ondergrondse garage in Ust’-Kamenogorsk of Öskemen in Kazakhstan.
Lees voort “Ons en Dusty het Kazakhstan geniet”Dankbaar vir die dingetjies in my lewe
Vandag wil ek sommer skryf oor my dankbaarheid vir die klein dingetjies in my lewe. En die grotes.
Lees voort “Dankbaar vir die dingetjies in my lewe”