Ons nuwe huisie is in ‘n klompleks, daardie soort waarvan ‘n paar huisies aanmekaar vas is.
Lees voort “Toe moet ek ‘n tetanus inspuiting kry …”Etiket: Afrikaans,
Die taal waarin ek verkies om te skryf
Loopbrug oor Öskemendam, Kazakhstan
Hierdie foto is baie spesiaal, herinner my aan een van die plekke in Ust’-Kamenogorsk waarheen ek die graagste gegaan het. Ek en manlief het dit elke keer geniet om daar te wees.
Lees voort “Loopbrug oor Öskemendam, Kazakhstan”My “coke” drup stadig in …
Ek voel al langer as wat ek kan onthou moeg. Lusteloos. Kragteloos. Sommige dae te moeg om regop te staan. Ek was al by verskeie dokters daaroor, maar nie een van hulle het oorweeg om ‘n eenvoudige bloedtoets te doen nie.
Lees voort “My “coke” drup stadig in …”‘n Warm huisie vir my woefkinders
Ek dink jy weet teen hierdie tyd hoe lief ek vir my woefkinders is. Dat hulle in Kuruman by my in die kamer geslaap het? Veral omdat ek hulle so gemis het toe ek in Kaz en Kathu gebly het.
Lees voort “‘n Warm huisie vir my woefkinders”‘n Verjaarsdagbederfie …
Ek en manlief het my verjaarsdag verlede jaar alleen in Kazakhstan gevier, met geen hoop om in die afsienbare toekoms in ons eie land terug te wees nie.
Lees voort “‘n Verjaarsdagbederfie …”Kuberbekruipers …
Ek geniet dit om nuwe Afrikaanse woorde te sien ontwikkel. Een wat onlangs my aandag getrek het, is kuberbekruiper.
Lees voort “Kuberbekruipers …”