Gepubliseer in Reisjoernaal,Resepte,Tegnologie

Thermomix resep vir Russiese lawa-poeding

Ons stad raak al interessanter. Aanvanklik kon ek geen bokskoeke en -poedings opspoor nie, alles word hier van resepte af gemaak. En koekbak was een groot gesukkel, want ek moes eers leer wat meel, bakpoeier en koeksoda, gemmer en botter in Russies is. Botter lyk nie soos die botter wta ek ken nie.

Lees voort “Thermomix resep vir Russiese lawa-poeding”

Gepubliseer in Joernaal,Tegnologie

Eskom steeds probleem

Op 7 Desember 2014 het ek ‘n inskrywing op Facebook gemaak, oor Eskom. Daardie tyd was ek ongelooflik vies vir die kragreus wat in ‘n kragmuis verander het. Ek was besig om die kurrikulum vir Instructional Techniques and Multimedia in Adult Education (INTMAEU), ‘n module wat deur Unisa aangebied word, te verander.

Lees voort “Eskom steeds probleem”
Gepubliseer in Joernaal,Tegnologie

As dokters en dieetkundiges tog maar die waarde van dr Google besef

Ek wip my sommer uit my kassie as dokters en dieetkundiges hulle oë rol en praat oor mense wat op Dr Google staatmaak. As jy vertel dat jy raad vir jou probleem gekry het. Toe jy jou simptome geGoogle het. Sulke mense maak of hulle alles weet. Ons weet tog hulle doen nie?

Lees voort “As dokters en dieetkundiges tog maar die waarde van dr Google besef”