Vandat ons Centurion toe getrek het, sukkel ek sommige dae met toe neus, benoude bors en ‘n algehele gevoel van baie siek wees. Word ek snags wakker daarvan.
Lees voort “Breezometer … vuil lug rede vir siek voel?”Kategorie: Tegnologie
Toeps skrik wakker
Mense gebruik steeds WhatsApp en Facebook en Instagram op hulle privaat fone. Nie omdat daar nie beter is nie, maar omdat almal dit doen.
Lees voort “Toeps skrik wakker”Nuwe idee vir die opwaskamer
Nuwe huise het mos ‘n blad in die opwaskamer waaronder die wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasmasjien kan inskuif. En totdat ek in ‘n ouer huis ingetrek het, het ek nie werklik besef hoe belaglik dit is nie.
Lees voort “Nuwe idee vir die opwaskamer”My Apple horlosie jaag my weer aan
Ek dra tans my derde Apple horlosie. En sy jaag my sowaar ook rond.
Lees voort “My Apple horlosie jaag my weer aan”Bosch … is haar naam …
Ek het nie voorheen die beste masjiene op die mark vir wasgoed en klere en skottelgoed gekoop nie. Hoofsaaklik omdat huishulpe dikwels daarin slaag om enige masjien die gees te laat gee.
Lees voort “Bosch … is haar naam …”Facebook bal weereens sy vuis vir WhatsApp-gebruikers
Facebook het so pas ‘n tweede ultimatum vir WhatsApp-gebruikers gestel. Anders as die vorige een, waarin WhatsApp-gebruikers verplig is om toestemming te gee dat hulle data met Facebook gedeel word, word hulle die keer verplig om hulle fone op te gradeer of op te dateer om na 1 November 2021 steeds die geselstoep te gebruik.
Lees voort “Facebook bal weereens sy vuis vir WhatsApp-gebruikers”