Verlede week kry ek die blink plan oor hoe om brood in Qazaqstan vars te hou. Voorheen het ek twee keer gebak, maar die helfte van die brood word weggegooi omdat dit oud is. En ek doen nie al daardie moeite om brood weg te gooi nie. Dus het ek intussen vetkoek gebak en twee-twee gevries om dit vars te hou. So het ek vars vetkoek vir drie dae lank op die tafel gesit voordat ek weer moes bak.
Lees voort “Broodbakdag in Qazaqstan: ‘n Thermomix resep vir brood”Kategorie: Resepte
My gunsteling resepe
My eie klappermelk
Dit is bykans onmoontlik om klappermelk in die hande te kry. En wanneer ek kry, kan ek nie in groot maat koop nie. Want dit moet binne vier dae opgebruik word. Ek hou niks van die blikkies nie. En toe ontdek ek dat ek sit self kan maak.
Lees voort “My eie klappermelk”Thermie se groen breinkrag
Toe ek my Thermomix twee jaar gelede gekoop het, wou die baie irriterende verkoopsvrou ‘n Cookkey aan my verkoop.
Grace se piesangbrood
Naweke by die rivier is salig. As ons nie broodpanne hier het nie, gebruik ons sommer ‘n vierkantige koekpan. Grace het haar resep aangepas om vinnig en maklik in my Thermomix te maak.
Smullekker sjokoladekoek – Thermomix
Ek het die sjokoladekoekresep in die Thermomix Basic Cookbook aangepas en dit is heerlik. Supersag, smelt in die mond koek met ‘n boonste lagie wat effens krakerig is en in mens se mond smelt!
Vars appelsap – Thermomix
Manlief vra toe of ek nie appelsap kan maak nie, dus volg ek sus Janet se raad en Google. Net om te lees dat dit so moeilik is dat mens liewer die sap gaan koop.