Woensdag gaan haal ons kleinseun by die skool. Hy is siekerig, maar speel te lekker.
Lees voort “Kleinkindpret: Muskiet jou zoemelige ding”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Kleinkindpret: Dit stink
As kleinseun hier is< gryp hy die boude vas en hol, met die roep: “Ouma, kom, ek moet poef.”
Lees voort “Kleinkindpret: Dit stink”VVV’s in my stadshuis …
Almal wat my volg weet, as daar rede moet wees waarom ek die rivierhuis wou verkoop het, was dit VVV’s …
Lees voort “VVV’s in my stadshuis …”Ekke … in ‘n neutedop
Ek word soms pienk getiekel oor hoe mense my opsom. En aanvaar hulle is reg, daarom vertel ek bietjie meer.
Lees voort “Ekke … in ‘n neutedop”Kleinkindpret: ongeplakte plakkers …
Kleinkind is ‘n versamelaar. En as hy een begin, is daar reëls wat nie gebreek mag word nie. Hy pas sy versameling soos goud op.
Lees voort “Kleinkindpret: ongeplakte plakkers …”Better me … en ek
Ek kry al soveel keer die advertensies om by een of ander uitdaging van BetterMe aan te sluit. Septembermaand het ek vir jaar aangeteken.
Lees voort “Better me … en ek”