BB het mos ‘n jaar gelede ‘n operasie gekry sodat nierstene verwyder kon word. Ek kon nie glo dat sulke groot goed uit haar lyfie gehaal is nie. Van daar af moet sy woewe kos eet vir woewe met urienwegprobleme.
Lees voort “Hills woewe kos vir nierprobleme”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
My twyfelagtige voorreg
Ek het vertel ons het in ‘n klein kompleks ingetrek. Regtig klein.
Lees voort “My twyfelagtige voorreg”Vriesend-koue naweek langs die Vaal
Ons is die naweek rivier toe, hoofsaaklik om die boorgatpomp se probleem uit te sorteer. Natuurlik het ons geweet dat koue weer voorspel word. Hoe koud het ons nie gekyk nie.
Lees voort “Vriesend-koue naweek langs die Vaal”As mens op sneeu na winkels moet stap …
Kan dit skaars ‘n jaar later wees? Dit was ‘n belewenis om in ‘n sneeulandskap te leef.
Lees voort “As mens op sneeu na winkels moet stap …”My “coke” drup stadig in …
Ek voel al langer as wat ek kan onthou moeg. Lusteloos. Kragteloos. Sommige dae te moeg om regop te staan. Ek was al by verskeie dokters daaroor, maar nie een van hulle het oorweeg om ‘n eenvoudige bloedtoets te doen nie.
Lees voort “My “coke” drup stadig in …”‘n Warm huisie vir my woefkinders
Ek dink jy weet teen hierdie tyd hoe lief ek vir my woefkinders is. Dat hulle in Kuruman by my in die kamer geslaap het? Veral omdat ek hulle so gemis het toe ek in Kaz en Kathu gebly het.
Lees voort “‘n Warm huisie vir my woefkinders”