Gister middag bel skoondogter, kan ma asseblief gou na kleinseun kom kyk, ek moet ingaan werk toe. Sy werk al sedert die eerste inperkings van die huis af, kleinseun is een gelukkige kind. Daarom kan die inperkings vir hierdie ouma-hart maar vir altyd aanhou.
Lees voort “Bloedstollende oomblikke as ek kleinseun oppas”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Oupa se hare is klaar …
In die week vra skoondogter of ek kleinseun sal oppas, sy moet haar ma in die hospitaal gaan besoek. Ek is natuurlik dadelik gereed, ek dink almal weet hoe hartseer ek was toe ek hom eers kon sien toe hy sewe maande oud was.
Lees voort “Oupa se hare is klaar …”CVSjoernaal.com is my blog se nuwe naam
Moenie skrik nie, jy is steeds by my blog. Ek het mos vertel dat ek besluit het om my persoonlike joernaal van my aanlyn CV te skei.
Lees voort “CVSjoernaal.com is my blog se nuwe naam”BB is nie Racheltjie de Beer nie
Vanoggend kon ek nie help om te lag nie. Gewoonlik sit BB, Shilo en Bekka voor die glasdeur en wag dat ek oopmaak as hulle ons in die huis hoor beweeg.
Lees voort “BB is nie Racheltjie de Beer nie”Times Live lieg oor resultate van aanlyn vraelys
Times Live lieg blatant oor die resultate van hulle lesers se siening oor die toegang van geëntes versus diegene wat weier om die entstof te neem.
Lees voort “Times Live lieg oor resultate van aanlyn vraelys”Dankbaar vir die dingetjies in my lewe
Vandag wil ek sommer skryf oor my dankbaarheid vir die klein dingetjies in my lewe. En die grotes.
Lees voort “Dankbaar vir die dingetjies in my lewe”