Ons het kleinseun gistermiddag sommer by die dokter se spreekkamer by sy mamma gekry. Hy is nie siek nie, ‘n probleempie moes net bespreek word.
Lees voort “Kleinseun koop vir my ‘n verjaarsdaggeskenk”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
My verjaarsdagwense
Manlief herinner my die hele week dat ek vandag verjaar. Ek het my geskenk twee weke gelede gekry, Airpod Pro’s dat ek kan werk terwyl hy in vergaderings is. Ek het nogal gesukkel om te konsenteer.
Lees voort “My verjaarsdagwense”My pragtige tandarts en my verjaarsdag
Ek was eers hoofsaaklik by manlike tandartse, en toe ontdek ek Chantelle. Ek gaan nie haar van verskaf nie, maar sal wel as jy vir verlang.
Lees voort “My pragtige tandarts en my verjaarsdag”Roman versus hygroman
Jitte, ek dink ek is dalk van die enigste mense met ‘n ernstige mening hieroor, maar hygromans staan my nie aan nie.
Lees voort “Roman versus hygroman”‘n Oomblik van vrees in ‘n winkelsentrum
Ons gaan Saterdag gou na Centurion Mall, ‘n relatief ou winkelsentrum, maar eintlik nuut ook.
Lees voort “‘n Oomblik van vrees in ‘n winkelsentrum”Kleinkindpret? ‘n Massiewe smelt omdat oupa gebid het
Donderdagaande eet die kinders by ons. En dan mag oupa en ouma kleinseun by die skool gaan haal. Ons geniet die ekstar alleen kuier so baie.
Lees voort “Kleinkindpret? ‘n Massiewe smelt omdat oupa gebid het”