Ek is weer alleen, manlief is in ander land. En dan is ek nie lus vir kos maak nie. Maar ek is ook lus vir kos waarvan ek hou.
Lees voort “Interessante vissop … per ongeluk ontdek”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
As mense my vir ‘n pop wil vat …
Kyk, daar is min goed wat my my so laat wip as mense wat dink dat hulle my vir ‘n pop kan vat.
Lees voort “As mense my vir ‘n pop wil vat …”Raai, raai, riepa – wat staan daar?
Ek is heel beïndruk met my kennis van die Russiese alfabet – of Siriliese alfabet – wat nog nie afgewater het nie.
Lees voort “Raai, raai, riepa – wat staan daar?”Waar kry hulle die manne?
Julle, ek gaan dit vra, want dit tiekel my pienk. Waar kry ouer, afgetrede vrouens die manne?
Lees voort “Waar kry hulle die manne?”ChatGPT skryf ‘n roerende gedig oor my en Shilo
Ek dink almal wat hier lees, weet ek wou nie die besluit oor Shilo se lewe of dood maak nie.
Lees voort “ChatGPT skryf ‘n roerende gedig oor my en Shilo”Painful om beautiful te wees?
Jitte, ek vertel gister van die geloolery met die Pantene op my hare, Om dit weer uit te kry – met Sunlight Liquid.
Lees voort “Painful om beautiful te wees?”