Gepubliseer in Joernaal

Airpods: ‘n Aangename verrassing

Toe Apple die Airpods in 2016 beskikbaar gestel het, het ek die goedjies en die prys so bekyk en besluit dat daar geen manier is waarop ek die goedjies, wat soos tandeborselkoppe lyk en duurder as goue oorbelle is, sal aanskaf nie. Hoe bly dit in jou ore? As jy een verlore raak, is die stel daarmee heen. En weer koop sal ek nie kan nie, dit kos ‘n arm en ‘n been.

Lees voort “Airpods: ‘n Aangename verrassing”
Gepubliseer in Joernaal

As ‘n eland (ram of bul?) my uitverkies

Anne vertel vandag in haar prettige inskrywing van die bul (bees) wat op haar stoep kom kuier het terwyl sy op vakansie in die Transkei was. En toe word ek teruggevoer na ‘n soortgelyke ervaring by Dikihlolo, so twee jaar gelede. Ek wil nou nie jou idee steel nie, maar ek moet die ene vertel.

Lees voort “As ‘n eland (ram of bul?) my uitverkies”