Seun was nog baie klein toe ons een keer op die N1 vanaf Welkom na Johannesburg ry. Om by familie in Pretoria te gaan kuier.
Lees voort “Kyk die wolkmaker, Ma”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Om Afrikaans taaljuffrou te wees
Ek het Afrikaans op skool gehaat. Kon nie verstaan waarom ek gedigte moes ontleed nie. Het getwyfel of die juffrou weet wat die skrywers bedoel het. En dan moet ek dit vir die waarheid leer. Stories tot ver verby geniet ontleed. Kon nie verstaan waarom ek idiome moes leer nie.
Lees voort “Om Afrikaans taaljuffrou te wees”My musikale ma
Toortsie, my een blogvriendin, vertel onlangs op haar blog van haar lewe en genot as klavierspeelster. En toe trek heimwee my na my eie kinderdae met ‘n musikale ma.
Lees voort “My musikale ma”Speelgoed vir die winter in Qazaqstan
Ons is vanoggend na Komfort om ‘n paar goed te koop. Toe moet manlief my oral aanja, want die winkel het nuwe speelgoed. Baie anders as wat ek ken.
Lees voort “Speelgoed vir die winter in Qazaqstan”Interessante manier van inkopies doen in Öskemen
Ek het al soveel keer vertel dat mens in Öskemen oral heen stap.
Lees voort “Interessante manier van inkopies doen in Öskemen”Hoe koud is dit in Qazaqstan, ma?
Ons het in Januarie kom kyk of ons in so ‘n koue land kan oorleef. En in ‘n sprokieswêreld van wit sneeu en dansende poppies by die stad se groot sirkel langs die rivier verlief geraak op Oskemen, ala Ust-Kamenogorsk.
Lees voort “Hoe koud is dit in Qazaqstan, ma?”