Ek het lank oorweeg of ek die storie moet vertel. Of nie. Ek gaan vertel, maar sommige detail nie deel nie. Maar laat ek eers meer oor selfone vertel.
Lees voort “As juffrou speurder speel”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Kersgety langs die Vaalrivier
Lees voort “Kersgety langs die Vaalrivier”Eendag was daar ‘n pappa, ‘n mamma en drie klein seuntjies. En ‘n ouma en oupa. En ‘n oom en ‘n tannie en ‘n nefie wat op pad is.
My muse het verlof sonder toestemming geneem
Ek lag nou so lekker toe Vuurvliegie my laat weet dat die woorde vir haar woordsnoer die keer nie apart gegee word nie, want haar muse het haar so gelei.
Lees voort “My muse het verlof sonder toestemming geneem”As mens jou ore uitleen …
Jy het seker gewonder waarom ek nie oor ons dik laag sneeu geskryf het nie? En so stil is. Laat ek dan maar vertel.
Lees voort “As mens jou ore uitleen …”Drie begrafnisse wat ‘n lewenslange indruk gelaat het
Begrafnisse is vir my hartseersake. Selfs al moet ek gaan omdat my man die mense geken het, nie ek nie.
Lees voort “Drie begrafnisse wat ‘n lewenslange indruk gelaat het”Lydende vorm: Maklik as jy paar reëls ken
* Taaluitdaging: gesels saam en voel vry om van my te verskil.
Die lydende vorm is een van die maklikste taalkundige konsepte om vir kinders te leer, as mens ‘n paar basiese reëls ken.
Lees voort “Lydende vorm: Maklik as jy paar reëls ken”