Ek het mos al vertel hoe vinnig ek uit badkamer is toe hulle hom so ruk gelede van die doeke wou afhaal. Toe ek speel dat ek op die toilet sit, is ek aangesê om my doek uit te trek.
Lees voort “Kleinseunpret: Ouma se onnie gou op die vloer”Skrywer: Dr Christa van Staden
Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
JetPack is ‘n pynlike ervaring
Nou ja toe, ek het toe die skuif gemaak. Tot my grootste frustrasie! En ek wou juis nie.
Lees voort “JetPack is ‘n pynlike ervaring”Les 3: ChatGPT en beskrywende opstelle
ChatGPT is mos nie eintlik gemaak om betroubare inligting te gee nie, maar eerder om te skryf. En stories kan dit skryf. Daarom het ek getoets of hy spesifieke soorte opstelle kan skryf.
Lees voort “Les 3: ChatGPT en beskrywende opstelle”Vinnige skuif na Jetpack
Ek het mos gewik en weeg of ek na Jetpack g.aan skuif. Veral omdat dit baie lekker sal wees om nie meer stats oor Griekeland te kry nie.
Lees voort “Vinnige skuif na Jetpack”Les 2: ChatGPT: Klik op “regenerate” as jy ontevrede is met respons
Ek weet nie of jy al agtergekom het nie, maar ChatGPT skryf unieke tekste. So uniek dat Turnitin dit as oorspronklik aanvaar omdat dit nie met tekste in sy databasis ooreenkom nie.
Lees voort “Les 2: ChatGPT: Klik op “regenerate” as jy ontevrede is met respons”Kleinkindpret: Kleinseun slaan maatjie by skool
Julle! So staan skoondogter Donderdagaand by my, kleinseun voor haar. Ek by die kospotte.
Lees voort “Kleinkindpret: Kleinseun slaan maatjie by skool”