Almal hier gebruik Yandex taxi. Tot verlede week kon ons twee nie, Yandex is nie in ons App Store beskikbaar nie. En diegene met Yandex kry dit ook nie meer in hulle App Stores nie.
Lees voort “Taxi skok in Almaty”Skrywer: Dr Christa van Staden
Vinkwyfies …
Ek kan nie help om aan ‘n vinkwyfie te dink wanneer ek die gewerskaf sien wanneer nuwe intrekkers kom nie.
Lees voort “Vinkwyfies …”‘n Plaasvervanger vir When Calls the Heart?
Ons was aan Binnelanders, Suidooster en Getroud met Rugby verslaaf, ek en manlief. Ons het ook die reekse gevolg: Swartwater, Sara se geheim, Fynskrif, daardie een wat aan die Waterfront geskiet is, was sy naam Waterfront? Dan was manlief aan sport verslaaf, enige iets, rugby eerste, dan gholf, krieket, tennis, fietry, die hele kaboedel is op ‘n piepklein iPhone skermpie gekyk. Tot ons Qazaqstan toe getrek het.
Lees voort “‘n Plaasvervanger vir When Calls the Heart?”2de brief aan die gemeente: Ses maande in Qazaqstan
More dominee Kobus en die gemeente en bloggers wat lees.
Lees voort “2de brief aan die gemeente: Ses maande in Qazaqstan”Om te soen of nie
Ek loop gister so en luister na Leanie May wat sing:
Lees voort “Om te soen of nie”Daar is chaos in my hart …
Hierdie inskrywing volg op ‘n bloguitdaging wat vereis dat die volgende woorde, of een of meer daarvan, gebruik word om ‘n eie inskrywing te doen.
Lees voort “Daar is chaos in my hart …”