My lewe deur verkies ek om op my verjaarsdag saam met my geliefdes te wees. Toe ek nog in die huis was, saam met my ouers en susters. Daarom was my eerste verjaarsdag op universiteit vreeslik vaal. Hulle was ver weg in Ermelo en ek was in Pretoria.
Lees voort “Twee anderste-eenderste verjaarsdae na mekaar”Skrywer: Dr Christa van Staden
‘n Weirdo ervaring in Qazaqstan
Ek het al vertel dat ons op 2 Maart 2019 die lang pad na Qazaqstan aangepak het. Dit was reeds tyd vir Lente, maar Winter wou haar nog nie toelaat nie.
Lees voort “‘n Weirdo ervaring in Qazaqstan”M&M in Russies … lost in translation?
Vandag ontdek ek my gunsteling Suid-Afrikaanse lekkergoed in Gastronom. M&M! In Russies. Drie kleure.
Lees voort “M&M in Russies … lost in translation?”Dit is nie vlieë wat pla nie, dit is die Sitte
Liewe hemel, wie het besluit om ‘n vlieg ‘n Vlieg te noem? Waarom het Langenhoven nie sy mag gebruik en die naam na Sitte laat verander nie? Hy het tog toe al geweet dat dit die belaglikste naam vir hierdie goggas is!
Lees voort “Dit is nie vlieë wat pla nie, dit is die Sitte”So, wat is anders in Qazaqstan?
Ek dreig al so lank om te skryf oor die goed wat anders is. Dus moet ek sommer net nou met die deur in die huis val.
Lees voort “So, wat is anders in Qazaqstan?”Om ‘n huishulp te hê, of nie …
Ek het in ‘n huis grootgeword waarin my ma alles gedoen het. Sy het gekook, klere gemaak, gewas en gestryk en huis skoongemaak.
Lees voort “Om ‘n huishulp te hê, of nie …”