Toe ons hierheen getrek het, het ek besluit dat ek Russies moet leer praat. Intussen het die lus verflou, die taal is, soos ons in Afrikaans stel, Grieks. Enigste probleem is dat Grieks dalk veel makliker as Russies is om aan te leer, die Russe verwar mens nogal baie.
Lees voort “Ek moet Russies leer praat!”Skrywer: Dr Christa van Staden
As ongeskiktheid tuis gekweek word …
Ek lees nou die dag ‘n blog raak waarin videos van twee baie klein kindertjies gedeel word.
Lees voort “As ongeskiktheid tuis gekweek word …”Selfs die son kruip vandag onder ‘n donskombers in
Dit het skielik koud geword. Of nee, die weer het ons tweetjies so twee weke gelede gewaarsku dat ons moet onthou dat ons in ‘n belaglik koue land kom woon het.
Lees voort “Selfs die son kruip vandag onder ‘n donskombers in”Ons eerste sneeu val
Toe dit onlangs so koud was, het ek begin stres oor die winter wat kom. Die koue wind het deur my gesny.
Lees voort “Ons eerste sneeu val”Lus vir potjie skaak in Qazaqstan?
Het ek al vertel? Dat die menu’s in die restaurante in ons stad in Russies is? Ek neem aan jy het dit so verstaan, want ek skryf gereeld dat Russies hier in Qazaqstan gepraat word.
Lees voort “Lus vir potjie skaak in Qazaqstan?”Wat maak blogging anders as ander sosiale media?
Ek het hierdie blog op 15 Augustus begin. En vandag eers klaar gemaak. Nadat Toortsie gesê het dat ek haar tot ‘n inskrywing oor blogland geïnspireer het. Voordat ek hare lees. Om te kyk hoe ons twee en ander blogmaats oor blog voel.
Lees voort “Wat maak blogging anders as ander sosiale media?”