Iemand het onlangs by ‘n gedig van ChatGPT wat ek gedeel het, kommentaar gelewer dat dit plagiaat is. Dit is nou ChatGPT, nie ek nie.
Lees voort “ChatGPT pleeg nie doelbewus plagiaat nie”Argiewe
Alleeen tyd is goed vir jou – ChatGPT
Lees vanoggend ‘n blogvriendin se plasing oor alleentyd – en dat almal dink daar is fout met jou as jy van alleentyd hou – altans op die net.
Lees voort “Alleeen tyd is goed vir jou – ChatGPT”Kleinkindpret: O genade
Ek hoor myself gister toe ons kleinkind by die skool gaan haal, sy woordeskat verstom my baie.
Lees voort “Kleinkindpret: O genade”Woordeloos
Ek is seker hierdie foto het geen woorde nodig nie.
Lees voort “Woordeloos”Drie hartsbome
By die rivbier staan drie bome wat my na aan die hart lê, miskien omdat ek hulle stories beter as ander bome s’n ken.
Lees voort “Drie hartsbome”‘n Hoender wat nie tackle nie …
Ons het kleinkind weer Vrydag by die skool gaan haal. Later as gewoonlik, ek moes oupa eers by Gautrein stasie afhaal.
Lees voort “‘n Hoender wat nie tackle nie …”