Blaai ek vanoggend so deur my leser en kom ek op hierdie klank in Afrikaans af. Kate Rok, blykbaar kenmerkend aan haar Voortrekkerkappie.
Luister gerus. Ek het na een van haar liedjies geluister en gaan meer aflaai. reenboogdans is spesiaal. Luister gerus hier.
Jy kan meer oor haar lees op hierdie skakel.

Aanhangers van Kate Rok, die donkerkop-ster van Clarens met haar kenmerkende Voortrekkerkappie, kan nie net uitsien na ’n nuwe enkelsnit en …
KATE ROK VIER DEBUUT-ALBUM MET NUWE ENKELSNIT EN MUSIEKVIDEO
Ken jy haar? Ek dink ek is klaar ‘n nuwe bewonderaar.
I loved it. Music is a universal language.
I caught a few words.🙂
LikeLiked by 1 person
Thanks, Andrew, yes, music is universal. She has a lovely voice, and I like what she does at the end. I will try to translate it.
LikeLike
That will be lovely to understand.
LikeLiked by 1 person
I am busy, and it quite difficult. She uses words which can’t be easily translated
LikeLike
Don’t stress, your words are a trifle staccato? 🙂
LikeLiked by 1 person
Ek ken haar….haar musiek is besonders. Luister net hopeloos te min. Hierdie is baie mooi. Dankie vir die video.
LikeLiked by 1 person
Aan jou spesifiek gedink toe ek dit sien. Clarens. En natuurlik jou baas wat ook Clarens lief het.
LikeLiked by 1 person
Gaan nou sommer vir haar ook speel.
LikeLiked by 1 person
Ek het nog nie van haar gehoor nie, maar sjoe, wat ‘n mooi lied! Dankie vir die deel Christa 💌.
LikeLiked by 2 people
Stunning!
LikeLiked by 1 person
So so mooi, sy is pragtig en wat ‘n engel-stem. Die boodskap is natuurlik ook besonders
LikeLiked by 1 person