Sjoe, en hier moet ek nou ‘n tweede keer in twee dae skryf oor Suid-Afrikaanse sangers wat ek nie ken nie. En daarmee bedoel ek Afrikaanse sangers. En vergelyk ek sommer twee liedjies met dieselfde titel. Veral omdat Bok van Blerk wel bekend is.
Lees voort “Bloedbroers – Gift Matjila vs Bok van Blerk”