Ek het die foto in November 2013 geneem toe ek geïrriteerd was met mense wat foto’s van hulself in lêende posisies op sosiale media plaas.
Lees voort “As ek iemand anders na-aap”Maand: November 2021
Kleinseuntjie probeer Bekka aan die leiband lei …
Ons jongste kleinkind en enigste van seun kuier elke week Mandag en Vrydag by my. Soms korter en ander kere langer, maar van nous af bly hy die hele dag by ouma, want mamma moet twee dae ‘n week teruggaan werk toe.
Lees voort “Kleinseuntjie probeer Bekka aan die leiband lei …”Seksuele teistering
Vandag wil ek sommer oor hierdie belangrike verskynsel gesels – iets waarmee baie vrouens saamleef. En iets wat ek gister beleef het.
Lees voort “Seksuele teistering”Kan die son en ‘n wolk mens bang maak?
Ons het die naweek N1 om gery na ons plekkie langs die Vaal nadat ons jare lank die pad tussen Parys en ons plekkie vermy het. Kan ek raai tien jaar? Hoofsaaklik weens baie slegte slaggate, wat ons al meer as een keer langs die pad laat staan het met ‘n waentjie waarvan die wiel gebars het.En toe weens padverbouings …
Lees voort “Kan die son en ‘n wolk mens bang maak?”‘n Motorwassery in Öskemen
Toe ons na Öskemen, ala Ust’-Kamenogorsk in Kazakhstan getrek het, het ons aanvanklik motorloos gegaan. Daar koop mens ‘n motor kontant, dus moes ons eers spaar om ene te kon bekostig.
Lees voort “‘n Motorwassery in Öskemen”Prentjiemooi Öskemen, Kazakhstan
Soms herinner my iPad my aan foto’s wat ek in Öskemen, ala Ust’-Kamenogorsk in Kazakhstan geneem het. En dan kan ek nie help om verras te staan nie. Omdat ek Ust (ons troetelwoord vir die stad) eintlik as super oud en glad nie modern onthou nie.
Lees voort “Prentjiemooi Öskemen, Kazakhstan”