Vanoggend kon ek nie help om te lag nie. Gewoonlik sit BB, Shilo en Bekka voor die glasdeur en wag dat ek oopmaak as hulle ons in die huis hoor beweeg.
Lees voort “BB is nie Racheltjie de Beer nie”Maand: September 2021
Ons en Dusty het Kazakhstan geniet
Vandag herinner my iPad my aan hierdie foto. Dusty in haar ondergrondse garage in Ust’-Kamenogorsk of Öskemen in Kazakhstan.
Lees voort “Ons en Dusty het Kazakhstan geniet”Times Live lieg oor resultate van aanlyn vraelys
Times Live lieg blatant oor die resultate van hulle lesers se siening oor die toegang van geëntes versus diegene wat weier om die entstof te neem.
Lees voort “Times Live lieg oor resultate van aanlyn vraelys”Bloeisels / blomme in Öskemen, Kazakhstan
Ons het mos 18 maande in Kazakhstan gaan woon, waarvan ons 15 maande in Öskemen (Kazakh) of Ust’-Kamenogorsk (Russies) gewoon het.
Lees voort “Bloeisels / blomme in Öskemen, Kazakhstan”Dankbaar vir die dingetjies in my lewe
Vandag wil ek sommer skryf oor my dankbaarheid vir die klein dingetjies in my lewe. En die grotes.
Lees voort “Dankbaar vir die dingetjies in my lewe”Hills woewe kos vir nierprobleme
BB het mos ‘n jaar gelede ‘n operasie gekry sodat nierstene verwyder kon word. Ek kon nie glo dat sulke groot goed uit haar lyfie gehaal is nie. Van daar af moet sy woewe kos eet vir woewe met urienwegprobleme.
Lees voort “Hills woewe kos vir nierprobleme”