In die week vra skoondogter of ek kleinseun sal oppas, sy moet haar ma in die hospitaal gaan besoek. Ek is natuurlik dadelik gereed, ek dink almal weet hoe hartseer ek was toe ek hom eers kon sien toe hy sewe maande oud was.
Lees voort “Oupa se hare is klaar …”