BB het mos ‘n jaar gelede ‘n operasie gekry sodat nierstene verwyder kon word. Ek kon nie glo dat sulke groot goed uit haar lyfie gehaal is nie. Van daar af moet sy woewe kos eet vir woewe met urienwegprobleme.
Lees voort “Hills woewe kos vir nierprobleme”