Gepubliseer in Foto-stories & uitdagings

Bloeisels / blomme in Öskemen, Kazakhstan

Ons het mos 18 maande in Kazakhstan gaan woon, waarvan ons 15 maande in Öskemen (Kazakh) of Ust’-Kamenogorsk (Russies) gewoon het.

Hierdie foto is op 3 Mei 2020 net voor twee-uur in Öskemen geneem. Dit was na die inperkings en ons kon weer sonder maskers rondloop. Klink amper ongelooflik dat mens sonder die versmoorders kon rondloop.

Hoe baie ek ook daarna uitsien om nie meer die ding oor my gesig te dra nie, gaan ek my nie laat boelie nie. Buitendien, ek hoef dit net te dra wanneer ek uitgaan. En dit doen ek baie min …

Ewenwel, die foto is vir my een van my gunstelinge.

En nou probeer ek uitvind wat die naam hiervan is …

Ek het my verbeel dat ek bykans seker was dat dit krismisrose kon wees, maar nou wonder ekke …

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

26 gedagtes oor “Bloeisels / blomme in Öskemen, Kazakhstan

          1. Yes,It would have been very useful. During Lockdown I have been doing such research. It will recognise animals and even places on the Chrome App on the computer.

            Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.