Vanoggend was daar nog niks en toe ek weer kyk, is die nuutste Sarie op die rakke. Dit is nou die een waarin my e-pos uit Kazakhstan gepubliseer is.
Kan mens regtig so knop op jou maag kry as jy sien dit is nou dit? Die Sarie is op die rakke, die artikel is gepubliseer.
Sal graag wil hoor wat jy daarvan dink …
Dankbaar ek is terug in my eie land …
Ek sal hom beslis gaan koop! 😁👏🏻👏🏻👏🏻🥂
LikeLiked by 2 people
Veels geluk, mater.
LikeLiked by 1 person
Dankie, Toortsie.
LikeLike
Bravo!
LikeLiked by 2 people
Uiteindelik? Dankie.
LikeLike
Dit was ‘n lang wag, maar jy kan nou gelukkig voel dat die artikel nou gepubliseeer is. Geluk.
LikeLiked by 1 person
Dankie, Anne, dit was ‘n interessante ervaring.
LikeLike
Ek gaan die Sarie ook vandag koop. Baie geluk, Christa.
LikeLiked by 1 person
Dankie Una, ek sal maar sien wat mense dink.
LikeLike
Geluk met die prestasie Christa. Sal kyk of ek ook die artikel in die hande kry.
LikeLiked by 1 person
Hi Appeltjie, ek het dit geskryf, maar dit is gepubliseer onder die persoon wat die onderhoud gevoer het, se naam. Ek sien sommer net uit daarna om te hoor wat ander daarvan dink.
LikeLike
Wonderlik! Ek sien uit daarna om dit te lees.
LikeLiked by 1 person
Dankie, Frannie. Ek het die Goue Vroue genoem …
LikeLiked by 1 person
Kan nie wag om hierdie Sarie te koop nie. Lesers gaan dit baie interessant vind!
LikeLiked by 1 person
Ek hoop so, dankie, San.
LikeLike
Het toe vandag die Sarie gekoop – vir die eerste keer in wie weet hoeveel jare – spesiaal om die artikel oor julle Kazakhstan-verblyf te lees. Dis baie interessant, Christa, en jou foto’s is absoluut pragtig.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Frannie, ek moet self nog koop. Is nog nie op Kuruman se rakke nie. Kon darem aanlyn lees.
LikeLiked by 1 person