Gepubliseer in Joernaal

Nuweland se laaste wedstryd ‘n hartseer saak

So speel die Stormers (WP) ala WP Saterdag 23 Januarie 2021 in die semi-finaal van die Curry Cup. En daar is ‘n gelaaide atmosfeer, want dit is ook die laaste wedstryd wat op Nuweland gespeel gaan word. Hul tuiste sedert die eerste wedstryd op 31 Mei 1890 gespeel is.

Lees voort “Nuweland se laaste wedstryd ‘n hartseer saak”