Gepubliseer in Joernaal,Reisjoernaal

Waterlose, kraglose Kathu …

Toe ons in Januarie 2019 na Kazakhstan getrek het, het ek gewonder hoe ek ooit my navorsing daar sal kan doen. Gaan daar genoeg krag wees? Wat van internet? Die land is relatief arm teen Suid-Afrika. Ongeveer 30 van sy geldeenheid (Tenge) is ongeveer 1 Suid-Afrikaanse Rand werd. Maar dit was ‘n ligte bekommernis, toe is ons land deur load shedding geruk – daagliks. Ek het gewonder of my rekenaar dit gaan hou?

Lees voort “Waterlose, kraglose Kathu …”

Gepubliseer in Joernaal,Tegnologie

Hoe veilig is WhatsApp?

Mark Zuckerberg het WhatsApp vir ‘n aardige bedrag gekoop, ek lees vandag dat dit hom $55 dollar per gebruiker gekos het. In 2016. Sedertdien probeer hy om mense se WhatsApp inligting te bekom. Uiteindelik het Brian Acton, die een ontwikkelaar van WhatsApp uit sy posisie by Gacebook bedank. Het selfs $50 miljoen in die ontwikkeling van Signal gestoot. Omdat hy weet wat Facebook met persoonlike inligting wil doen?

Lees voort “Hoe veilig is WhatsApp?”