Hierdie boekresensie is die eerste van vele waarin ek die geskiktheid van boeke en veral voorgeskrewe boeke gaan beoordeel, met ‘n spesifieke fokus op handboeke en voorgeskrewe boeke vir die Afrikaanse klaskamer.
Lees voort “Boekresensie: Die vlerke van naaldekokers”Dag: 4 Januarie 2021
Bloguitdaging – geliefde of spesiale klere
Ek het lanklaas aan my blogvriendin Scrapy se bloguitdagings deelgeneem, miskien omdat ek besig geraak het, miskien omdat ek haar kommentaar op my eie blogs, maar veral haar deelwees aan die avonture van Rebusfontein gemis het.