Ek het nou al ‘n paar keer geskryf oor goed wat ek doelbewus moes onderdruk om gelukkig in Kazakhstan te kan wees. Een daarvan was om my Miniatuur Schnauzers om my voete te vind. Maar veral om met hulle wegkruipertjie te speel.
Lees voort “Wegkruipertjie met Schnauzers”Maand: November 2020
Ek en spinnekoppe
My 60ste sal ek nie lig vergeet nie …
17 Augustus 2020 was die een dag in my lewe wat ek so graag saam met my kinders wou vier. My 60ste verjaarsdag. Die Here het egter ‘n ander plan vir my gehad.
Lees voort “My 60ste sal ek nie lig vergeet nie …”