WordPress het werklik irriterend geword. Die een oomblik tik ek nog lekker die volgende oomblik kan ek niks byskryf nie.
Lees voort “Wat gaan met WordPress aan?”Dag: 9 November 2020
Wegkruipertjie met Schnauzers
Ek het nou al ‘n paar keer geskryf oor goed wat ek doelbewus moes onderdruk om gelukkig in Kazakhstan te kan wees. Een daarvan was om my Miniatuur Schnauzers om my voete te vind. Maar veral om met hulle wegkruipertjie te speel.
Lees voort “Wegkruipertjie met Schnauzers”