Ons het die 4de Oktober toe nie plaas toe gegaan nie, maar in ons stadshuis kom bly. Die een wat leeg is en net ‘n bed en so aan in het omdat ons Januarie in die huis kom bly het terwyl daar binne geverf word.
Lees voort “Eerste maand tuis en keelvol vir verwers”