Eergisteraand kom manlief tuis, Dusty wil nie met haar spesiale afstandbeheerder (groot ding op foto) sluit nie.
Dag: 28 Julie 2019
Opwindende verskeidenheid tee in Qazaqstan
Ek het al so in die loop van ‘n joernaalinskrywing vertel dat die lekkerste tee hier in Qazaqstan beskikbaar is. Maar ek wil tog een spesifiek aan die tee wat hier beskikbaar is, wy.
Lees voort “Opwindende verskeidenheid tee in Qazaqstan”