Ek het, toe ons Qazaqstan toe getrek het, baie opgewonde besluit dat ek Russies gaan leer praat. Daai opgewondenheid het sommer binne die eerste twee maande soos mis voor die son verdwyn. Tans is dit ‘n langsame proses.
Lees voort “Siriliese alfabet se ware vriende is allesbehalwe vriende …”