Gepubliseer in Reisjoernaal

Na vier maande in Qazaqstan gaan ek baie goed mis as ek huis toe gaan

Na vier maande in Qazaqstan is daar reeds ‘n paar goed wat ek baie gaan mis wanneer ons teruggaan. ‘n Paar daarvan sal ek so stuk-stuk terugneem, om daar te geniet tot dit klaar is. Ander sal net in my herinneringe wees.

Lees voort “Na vier maande in Qazaqstan gaan ek baie goed mis as ek huis toe gaan”